nuraan21's Journal, 26 Aug 18

so jy moet vet eet om vet te verloor🤔

View Diet Calendar, 26 August 2018:
433 kcal Fat: 27.49g | Prot: 25.26g | Carbs: 21.96g.   Breakfast: Hard-Boiled Egg, Oranges. Lunch: Lettuce Salad with Avocado, Tomato, and/or Carrots, Lamb Ribs. Snacks/Other: Coffee with Milk. more...
207 kcal Exercise: Samsung Health - 24 hours. more...

16 Supporters    Support   

Comments 
Dit werk. Klink nie reg nie, maar ek het 20kg verloor so. Probeer dit net.  
26 Aug 18 by member: Hannelie2704
joh dis baie wat jy veloor het wens die kg kan by my ook so af kom. Maar met dit moet jy die fasting sekerlik doen en oefen daar by neh? 
26 Aug 18 by member: nuraan21
Ek meng 15g virgin coconut olie en 15g peanut butter met bietjie desiccated coconut vir n snack. maklikste manier my gesonde vet vir dag intekry. my man drink sy coconut olie in koffie. vir my is dit net gross 
26 Aug 18 by member: Mariaan74
Ek het die eerste 4 maande niks oefening of fasting gedoen en 15 verloor. Maar ek het geen suiker en geen stysel geeet. Net greenlist. Toe gesien ek verloor nie meer so vinnig toe begin ek so 3 weke terug met die fasting en bietjie oefening. Ek gebruik die coconut olie om my kos in gaar te maak maar sien ook nie kans om dit in koffie te drink  
26 Aug 18 by member: Hannelie2704
so die bulletproof cofee lat jou ook aleenlik gewig verloor 
26 Aug 18 by member: nuraan21
Nee die koffie alleen sal nie genoeg wees nie. Jy moeg 'n low carb dieet volg saam met dit. Die idee van die bullet proof koffie is dat jy langer versadig voel en dan nie nodig het om tussen maaltye te eet nie. Hierdie sie is 'n verandering in lewenstyl nie 'n kits oplossing nie. Maar ek was verbaas hoe vinnig ek die gewig verloor het toe ek begin reg eet.  
26 Aug 18 by member: Hannelie2704
3k wil my leefstyl veander hoe ek eet en dinge doen ek oefen reeds 5 dae n week ek wil net mg normaak gewig wees en moeg van oorgewig is 
26 Aug 18 by member: nuraan21
ja, maar goeie vette! soos vleis met vet en avo's ens...vis vette en volroom suiwel, matigheid voor oë. 
26 Aug 18 by member: Cheron@1
Nuraan ek doen keto en intermittent fasting. Keto is low carb. Gesonde vette. Eet lekker vleis, biltong en hoender met die vet en vel van hoender. Eiers, kaas ens. Het 4.6kg in n maand verloor. Voel ook baie beter. Bly eerder weg van stysel en suiker en processed foods 
27 Aug 18 by member: Mariaan74
dankie mariaan ek sal en ek het my stysel en suikers uit gesny al suikrs wat ek in kry is dit van vrugte ek drink ook 2lt water elke dag en ek kan veskil sien in my klere ek kort net raad oor wat ek kan eet en wat ni ek vrek ook oor gekookte eiers ek sal een keer n week n sny bruinbrood eet ma dis dit maar glad nie pastas artapels en ryse ni ek verkies dit so. En my porsie grote is ook kleiner ek oefen ook 4 dae n week.💪✌🤗 
27 Aug 18 by member: nuraan21
Calories, calories en calories  
27 Aug 18 by member: ManVanWors
In the end it's the calories that matter. If you consume more energy than you burn you won't lose weight no matter what provided the energy. 
27 Aug 18 by member: jaco_vdm
Nuraan ek eet gewoontlik gekookte of poached eiers of n omelet vir lunch met n halwe avokado of 2 stukkies bacon en aandete is hoender of vis met n halwe bord Griekse slaai. Eet ook amper elke dag n microwave flaxseed broodjie wat amper g'n carbs het nie. Ek eet nie meer as 5020kj n dag nie.  
27 Aug 18 by member: Mariaan74

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


nuraan21's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.