PianoLady69's Journal, 01 Jun 19

Het 200 gr in Mei opgetel. Dis die eerste maand in 2019 wat ek nie iets verloor het nie 🤦‍♀️ Hopelik sal ek in Junie weer kan stap / draf laat middag! Hierdie elke aand in Rehearsals / Performances het gekeer dat ek nie by enige vorm van oefening uitgekom het nie 🙄 Meimaand is altyd DIE besigste maand in 'n pianis se lewe in Pretoria 🎹 en my resting heart rate het boonop die hoogte ingeskiet 🙈not good! Vandag maak ek 'n plan!
55.5 kg Lost so far: 6.5 kg.    Still to go: 0 kg.    Diet followed: Reasonably Well.

View Diet Calendar, 01 June 2019:
371 kcal Exercise: Fitbit - 24 hours. more...
Gaining 0.3 kg a Week

9 Supporters    Support   

Comments 
☺️ Dis altyd n goeie begin om n plan te wil maak. Wintersmaande is ideaal want dan kan mens lekker sop eet.. Sterkte met jou reis 
01 Jun 19 by member: mevchamman

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


PianoLady69's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.