Riekie Koen
Joined April 2015
Posts
73
Following
0
Followers
2
Weight History

Start Weight
113.8 kg
Lost so far: 24.9 kg

Current Weight
88.9 kg
Performance: Losing 0.1 kg a Week

Goal weight
75 kg
Still to go: 13.9 kg
Ek was altyd 65kg tot ek my eerste baba gekry het die eerse 6 maande het ek min op getelmaar van 6 maande af tot en met my seum gebore is het ek 30kg op getel en kon net nie daarvan ontsla raak nie na 2 jaar se gesukkel het ek 10kg verloor en raai at eer swager geraak selfde stoorie tot en met 6 maande nie veel op getel nie maar van 6 maande af weer 30 kg op getel. Ek het nog nooit weer onder n 100kg geweeg na my 2 de kind nie as ek nie elke dag kyk wat ek eet nie so ek seeker al 300kg geeeg het. Ek het n Gluteen alergie en kan nie eenige ding eet nie anders raak ek siek en die suur inhoud in my liggaam raak te hoog dan verloor ek ook niks gewig nie. Dit is elke dag n stryd en so nou en dan raak ek moeg vir almal wat iets te se het oor my gewig en die klein opmerkings oor my liggaam. Ek weet ek is vet ek kyk elke dag in die speel. En nee ek is nie lui nie as ek nie elke dag aan my gewig werk nie sou ek nog vetter gewees het.

Riekie Koen's Weight History


Riekie Koen's Recent Food & Exercise


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.