AnneenMagdalena's Journal, 04 Jan 23

Ek het 'n onversadigbare aptyt :(
85.5 kg Lost so far: 6.5 kg.    Still to go: 9.5 kg.    Diet followed: Reasonably Well.
Gaining 0.6 kg a Week

5 Supporters    Support   

Comments 
you are me both 
03 Jan 23 by member: Fleebus
Ek het na Marisa Peer se motiverings videos op YouTube gekyk om te help met ooreet en beheer. Ek kry nie nou meer die links nie. Daar is baie YouTube hipnose videos ook as jy desperaat is😂 Mens moet definitief jou kop regkry om gewig te verloor en dit af te hou. Baie goeie raad wat ek ook gekry het is om elke dag 30 minute lank vinnig te gaan stap! Sterkte! 
04 Jan 23 by member: CapeTownHealthy
Ek dink altyd twee keer voordat ek oorkoepelende advies gee, maar daar kan baie faktore wees wat bydrae en ek ken nie jou details nie. Dit gesê, ek sal begin kyk na wat jy spesifiek eet. 1. Sekere kosse het nie n "feedback loop" nie. 2. Dit kan wees dat jy n tekort het aan n mineraal en jou liggaam dan als wil in neem om daai spesifieke mineraal te probeer kry. 3. Dit kan wees dat dit mag van gewoonte is. Daar is heelwat faktore wat kan bydrae.  
14 Jan 23 by member: rudolph.venter

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


AnneenMagdalena's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.